TO STRAND
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM
 
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD

 

TAAL VERANDERING
HOOFBLAD.
KONFERENSIE FASILITEITE
VAKANSIE VERBLYF (SELFSORG)
KAMPERING
GROEP BESPREKING
KONTAK ONS
FOTOS
BESIENSWAARDIGHEDE
 
  ALGEMENE INLIGTING
  Die T O Strand as huidige oord is sedert 1963 in besit van die Suid Afrikaanse Onderwysstigting. Die afgelope 44 jaar is die oord, wat aangrensend tot die strand geleë is, ontwikkel tot ‘n baie aangename vakansie-oord binne ‘n uiters rustige omgewing vir die gebruik van sy lede en die breë publiek. Vandag beskik die oord oor 93 selfsorg eenhede, 135 karavaanstaanplekke met van die beste ablusies in Suid Afrika en ‘n 4 ster gradering vir die karavaanpark. Verder beskik die oord oor ‘n ultra moderne konferensie fasiliteit, kiosk en restaurant om aan bykans enige behoefte te voldoen.  Daar is verder 2 swembaddens, ‘n tennisbaan, ‘n setspelbaan asook ‘n saal op die terrein. Die oord beskik ook oor 2 slaapsale met eie kombuisgeriewe.
 

 

TARIEWE

  Vir u gerief word ‘n tariewelys aangeheg. (Klik hier om dit af te laai )
 

BESPREKINGS

  Meegaande besprekingsdokument kan per e pos, of faks na die adres soos onder kontakbesonderhede vermeld, versend word (Klik hier om dit af te laai)