![]() |
TO STRAND |
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM |
|
VAKANSIE VERBLYF
(SELFSORG) |
|
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD |
| Die Oord beskik oor 93 selfsorg eenhede wat wissel tussen 1 en 2-slaapkamer eenhede. Hierdie eenhede is ten volle toegerus, sommige met mikrogolfoonde, kluise en dakwaaiers.Indien u 'n chalet bespreek onthou asb u eie bad handoeke. | ||
![]() |
![]() |
|