TO STRAND
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM
KONTAK ONS
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD

 

TAAL VERANDERING
HOOFBLAD.
KONFERENSIE FASILITEITE
VAKANSIE VERBLYF (SELFSORG)
KAMPERING
GROEP BESPREKING
KONTAK ONS
FOTOS
BESIENSWAARDIGHEDE

Telefoonnommer:           +27 (39) 319 2729

Faksnommer:                0866 716 586

e-posadres: tostrand@mweb.co.za

 

Rigting aanwysers (Klik hier om kaart af te laai)

(Klik hier om wye kaart te sien), (Klik hier om Straat kaart te sien) , (Klik hier om GPS koordinate te sien)

Reis op die N2 in ‘n suidelike rigting met die hoofweg vanaf Durban na Port Shepstone. Na die tolhek by Port Shepstone (R14) hou u aan met die roete na Port Edward waar dit die R61 word. In die proses sal u Trafalgar, Palm Beach, Munster, Glenmore en Leisure Crest/Leisure Bay North afritte verby ry. Neem die Leisure Bay South/Quay afrit, links waar u rigtingwysers na T O Strand sal vind. U volg die rigtingwysers tot aan die onderkant van Blackpoolstraat waar u regs draai in Bournemouth. Die T O ingang sal ongeveer 50 meter voor u sigbaar wees.