TO STRAND
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM
KONFERENSIE FASILITEITE
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD

 

TAAL VERANDERING
HOOFBLAD.
KONFERENSIE FASILITEITE
VAKANSIE VERBLYF (SELFSORG)
KAMPERING
GROEP BESPREKING
KONTAK ONS
FOTOS
BESIENSWAARDIGHEDE
 

1

Die T O Strand beskik oor ‘n ultra moderne konferensie fasiliteit met oorhoofse dataprojekter en 3m skerm waardeur DVD CD DSTV en rekenaar-aanbiedinge hanteer kan word. Voormelde fasiliteit beskik oor ‘n uiters effektiewe lugversorgingsstelsel, voldoende kragpunte vir skootrekenaars, eie ablusie geriewe en is aangrensend tot die restaurant fasiliteit. Die ligging van die restaurant maak die voorsiening van etes ‘n aangename en gemaklike ervaring.

Hierdie fasiliteit kan vanaf 10 – 120 persone hanteer afhangende van die uitleg wat verlang word deur u as klient. Die fasiliteit beskik verder oor ‘n eie komitee/wegbreek kamer wat ongeveer 8 persone met gemak kan akkommodeer.

Sou u groter groepe wil hanteer, beskik die oord ook oor ‘n saal met groot skerm waar ongeveer 300 mense geakkommodeer kan word.