TO STRAND
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM
KAMPERING
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD

 

TAAL VERANDERING
HOOFBLAD.
KONFERENSIE FASILITEITE
VAKANSIE VERBLYF (SELFSORG)
KAMPERING
GROEP BESPREKING
KONTAK ONS
FOTOS
BESIENSWAARDIGHEDE
 
 
Die oord beskik oor 135 geelektrifiseerde staanplekke met 20 amp brekers. Die ablusies word gereken as van die beste in Suid-Afrika. Die kampeerterrein in die bree is deur die S.A. toerisme graderingsstelsel die afgelope 4 jaar as ‘n 4-ster gegradeer. Staanplekke wissel maar is gemiddeld 8 x 10 m. Alle kampeerders word herinner dat hulle hul eie braai geriewe moet bring.