![]() |
TO STRAND |
VAKANSIE-OORD / KONFERENSIE SENTRUM |
|
GROEP BESPREKING |
|
WAAR DIE INDIVIDU NOG GELD |
| EKO GROEPE | ||
Die oord bied ‘n volledige Eco/veldskoolprogram buite seisoen aan met gemiddelde duur van 5 dae. Voormelde program sluit o.a. in kennis van see, golwe en getye, duinrestorasie, kajak roei op die lagoon, snorkel, skulpidentifisering, verskeie lesings asook literia- en hindernisbaan. Daar word voortdurend in groepe gewerk, maar kan leieridentifisering ook vir u entiteit gedoen word. Leerlinge geniet 3 maaltye per dag en word ook in die namiddag die geleentheid gebied om eie aankope by die kiosk op terrein te doen. Leerlinge gaan tuis in ontoegeruste chalets met eie badkamer en yskaste.
|
||
| SKOOL GROEPE | ||
Verskeie skoolgroepe kan hanteer word, insluitende ecogroepe, sportgroepe, opvoedkundige groepe of selfs toppresteerders. Akkommodasie, etes en programme word aangepas na gelang van die behoefte van u as kliënt. |
||
| GHOLF GROEPE | ||
Die oord is binne 20km vanaf 6 gholfbane geleë waarvan 3 van die bestes in S.A. is, nl die Wildekus, San Lameer en Southbroom. Die oord bied akkommodasie en etes, of slegs akkommodasie aan groepe en kan ons vir u alle reëlings met die betrokke bane hanteer.
|
||
| KERK GROEPE | ||
| Die oord beskik oor die infra struktuur om kerkgroepe te hanteer vir akkommodasie, etes en ‘n saal vir byeenkomste. Daar is ook 2 slaapsale (wat 50 in totaal huisves) met eie kombuisgeriewe vir jeuggroepe. | ||
| SPANBOU GROEPE | ||
| Die oord beskik oor die infra struktuur om groepe van verskillende ouderdomme in spanbou programme te ondersteun. | ||