Visvang

Hou u van visvang? Ken u die beste tegniek om visse te vang? Wil u en u vriende vir ure sit en niks... jammer, ons bedoel die see sit en bestudeer terwyl u bespreek hoe om die moeilike visse te vang? Kom dan na TO Strand toe!

Visvang 1  Visvang 2